#CF8 3 Bedrooms 2 Bathrooms for sale in Fraaiuitsig

R2,544,000 For Sale


Contact Author

Description


NETJIESE WONING VIR AFTREDE.

Hierdie netjiese dubbel verdieping woonhuis is ‘n moet om te kom besigtig.

Boonste vloer bied 3 slaapkamers met netjiese houtvloere.  Hoofslaapkamer met en-suite badkamer en instap kaste, vorm ‘n eenheid.

Tv kamer aangrensend aan hoofslaapkamer met ingeboude braai.

Onderste vloer bied jou ‘n ruim kombuis met opwas, eetkamer en sitkamer.  Gaste toilet.  Trap reëlings is van eikehout.

Dubbel motorhuis met elektriese deure met netjiese badkamer waarvan ‘n toilet, stort en wasbak aangrensend is.

Aparte waskamer wat uit huis loop.

Onderste vloer is geteël, lae onderhoud om skoon te hou.

Netjiese tuin, agterplaas omhein met ‘n buite braai.

Bied ‘n pragtige berguitsig vanaf balkon.  Watertenk om tuin nat te lei.

25km van Mosselbaai, 30km vanaf George lughawe, 6km vanaf Klein brak strand.

Details


Additional Rooms
Dining Room
Entrance hall
Indoor Braai room
Lounge
Bathroom Details
Bathroom en suite
Bathroom family
Guest cloakroom
Category Residential / Residensieel
House Details
Double Storey
House Faces South
Kitchen Features
Kitchen
Laundry
Scullery
Bedrooms 3
Price R2,544,000
Bathrooms 2
Size (Sq m) 300
Property Type For Sale
Yard Size (Sq m) 651
Garages
Garages 2
Ref# #CF8
Exterior Features
Balcony
Garden
Security
Armed Response
Security Burglar Bars
Security Gates
Agent Christo Brits - 083 399 6302
Location ,
Keywords