#CF9 3 Slaapkamer, 2 Badkamer huis in Fraaiuitsig

R2,332,000 For Sale


Contact Author

Description


KOM MAAK DIE PRAGTIGE RUIM WONING U EIENDOM.  

 Hierdie 3 slaapkamer woning bied jou 2 badkamers (1 en-suite), pragtige ingeboude kaste, sitkamer met lugreeling. Eetkamer en kombuis vorm ‘n eenheid. Eetkamer loop op braai area uit wat onderdak is. Kamer met ‘n halwe badkamer.  Stoep met pragtige berg en vallei uitsig. 

 Erf is omhein agter met pragtige versorgde tuin. Afdak met skadunet agter in tuin op ‘n patio.  Onder stoep is ‘n ruim stoorplek, om ekstra items te stoor.

 Dubbel motorhuis. Diefwering met veiligheidshekke. Vloere is met matte, teëls en gelamineerde bedekking.

 Besproeiing met ‘n 5 000 l water tenk, met elektriese pomp.  Loop afstand na Winkelsentrum.

 So +- 10/15 km vanaf Hartenbos en Mosselbaai. 5 km vanaf Kleibrakrivier Strand.

Details


Additional Rooms
Dining Room
Indoor Braai
Lounge
Open plan Kitchen/lounge
Bathroom Details
Bathroom en suite
Bathroom family 2
Category Residential / Residensieel
House Details
Single Storey
Kitchen Features
Kitchen
Scullery
Other Features
Airconditioning
Flatlet, one bedroom
Bedrooms 3
Price R2,332,000
Bathrooms 2
Size (Sq m) 341
Property Type For Sale
Yard Size (Sq m) 892
Garages
Garages 2
Ref# #CF9
Exterior Features
Braai
Garden
Stoep
Security
Security Alarm
Security Burglar Bars
Security Gates
Agent Christo Brits - 083 399 6302
Location ,
Keywords