#CG1 Kleinhoewe te koop in Grootbrak Rivier

R5,040,000 For Sale


Contact Author

Description


Dit bied jou ‘n 4 slaapkamer huis, met leefarea, eetkamer, TV kamer met ‘n ruim kombuis.  Onderdak braai area buite wat uit eetkamer loop.
Kuier vertrek in huis met kroeg.

Vloere is skreeting en kamers het matte.  2 en-suite Badkamers en gaste toilet.  Onderverhitte vloer deur die huis. Gas geyser, gasstoof asook gaskaggel.

 Sink skuur van 242m2 met sement vloer.  Verskeie buite geboue watas stoorplek gebruik kan word.   Een gebou is ingerig om slag kuikens groot te maak.
 Vleiskamer met koelkamer.

 Om die huis en buite op erf is geplavy met stene.  Tuin is ruim en netjies met ‘n swembad.  Daar is genoeg spasie om vrugtebome te plant.

 2 Groot vertrekke word as woonstelle gebruik.

 Eiendom is omhein met muur, elektriese hek, beams rondom huis en alarm stelsel in huis.  8 Watertenks op eiendom.

Details


Additional Rooms
Dining Room
Family or TV Room
Lounge
Storage rooms
Bathroom Details
Bathroom en suite
Bathroom en suite 2
Category Small holding / Kleinhoewe
Farm
Electricity
Main residence
Outbuildings
Water
House Details
Single Storey
Kitchen Features
Kitchen
Other Features
Flatlet, one bedroom
Bedrooms 4
Price R5,040,000
Bathrooms 2
Size (Sq m) 361
Property Type For Sale
Yard Size (Sq m) 8922
Garages
Garages 4
Workshop
Ref# #CG1
Exterior Features
Braai
Driveway
Garden
Swimming pool
Water features
Security
Security Alarm
Agent Christo Brits - 083 399 6302
Location ,
Keywords