#CG10 4 Bedroom 3 Bathroom House for sale in Groot brakrivier

R2,120,000 For Sale


Contact Author

Description


IDEAAL VIR AFTREDE OF AS GESINSWONING.

Hierdie 4 slaapkamer woonhuis bied jou ‘n pragtige see uitsig vanaf boonste balkon en vanaf onderste stoep.

Een slaapkamer kan ingerig word as werkskamer of studeerkamer.

Ruim woonarea wat kombuis insluit.

3 Badkamers waarvan twee en-suite is en uit stort, toilet en wasbak bestaan.

Geleë 8 km na Suiderkruis strand en 4 km na winkel kompleks, in die pragtige tuin roete.

Ruim tuin met natuurlike plante , min onderhoud.

Plaveisel om huis.

Details


Additional Rooms
Dining Room
Entrance hall
Lounge
Study
Bathroom Details
Bathroom en suite 2
Bathroom family
Guest cloakroom
Category Residential / Residensieel
House Details
Double Storey
House faces North
House Faces South
Kitchen Features
Kitchen
Bedrooms 4
Price R2,120,000
Bathrooms 3
Size (Sq m) 268
Property Type For Sale
Yard Size (Sq m) 832
Garages
Garages 2
Ref# #CG10
Exterior Features
Balcony
Garden
Agent Christo Brits - 083 399 6302
Location ,
Keywords