#CR18 3 Bedroom 2 Bathroom House for sale in Reebok

R2,226,000 For Sale


Contact Author

Description


GERIEFLIKE GESINS /AFTREDE WONING.

 

ALLEENMANDAAT

As jy spasie soek is hierdie netjiese ruim steenhuis net vir jou.

Die hoofslaapkamer het aparte aantrekkamer en en-suite badkamer.

Kombuis is ruim en daar is die moontlikheid om dit te vergroot.

Stoep is toegebou met skuifdeure en veiligheidshekke.

Eetkamer , sitkamer en leefarea is baie ruim met teelvloere.  Baie gerieflike braaiarea, wat as ‘n onthaal area gebruik kan word met skuifdeure wat op die gras uitloop in agterplaas.  Huis het see uitsig. Hanteerbare tuin.

Dubbel motorhuis wat ruim is. Ten volle omhein.

Details


Additional Rooms
Dining Room
Entrance hall
Indoor Braai room
Lounge
Bathroom Details
Bathroom en suite
Bathroom family
Category Residential / Residensieel
House Details
House Faces South
Single Storey
Kitchen Features
Kitchen
Scullery
Bedrooms 3
Price R2,226,000
Bathrooms 2
Size (Sq m) 305
Property Type For Sale
Yard Size (Sq m) 740
Garages
Garages 2
Ref# #CR18
Exterior Features
Garden
Security
Security Alarm
Security Burglar Bars
Security Gates
Agent Christo Brits - 083 399 6302
Location ,
Keywords