George Nezar
0 stars based on 0 reviews.
Guest
0 views
0 subscribers
Nothing Found
This user has not published anything yet.
About
George Annandale Nezar
As oud Boland Banker is ek al betrokke in die eiendomsbedryf vanaf 1983.
Sedert 1988 is ek as Prinsipaal betrokke in die eiendomsbedryf.
Ek het in 2002 my kom vestig in die pragtige Mosselbaai omgewing en weer betrokke geraak in die eiendomsbedryf.
My eiendomsondervinding oor etlike jare is gerugsteun deur onder andere kwalifikasies soos Dip.A.P.P en ook die EAAB kwalifikasie as M.P.R.E en lid van die Instituut van Eiendomsagent van Suid Afrika sedert 1986 waar ek ook gedien het as lid van die Excom vir Vrystaat en Noord-Kaap tot 2001.
Indien u belangstel om hier in ons pragtige Tuin Roete te kom bly, kontak my gerus by 083 419 4332
- Joined 12/09/2016
- Last Online 3 Years ago
- Location South Africa
- User Verified Email Verified