Jurie Wessels - 082 333 6646
0 stars based on 0 reviews.
Guest
0 views
0 subscribers
Nothing Found
This user has not published anything yet.
About
Jurie Wessels is 'n interne eiendomsagent by Gleniqua Eiendomme wat hoofsaaklik op plase en kleinhoewes konsentreer.
Jurie is sy hele lewe in die landbousektor en was vir die afgelope tien jaar in die dieregesondheid besigheid betrokke waar hy die hele Suidkaap en Overberg bedien het.
Jurie het 'n breë kennis van al die tipe boerderye in ons area.
Skakel hom gerus vir enige navrae i.v.m. plase en ook residensiële eiendomme.
- Joined 22/03/2020
- Last Online -
- User Verified Email Verified