image
Jurie Wessels - 082 333 6646 Offline
Joined 22/03/2020 7:28 pm
About Me

Jurie Wessels is 'n interne eiendomsagent by Gleniqua Eiendomme wat hoofsaaklik op plase en kleinhoewes konsentreer.

Jurie is sy hele lewe in die landbousektor en was vir die afgelope tien jaar in die dieregesondheid besigheid betrokke waar hy die hele Suidkaap en Overberg bedien het.

Jurie het 'n breƫ kennis van al die tipe boerderye in ons area.

Skakel hom gerus vir enige navrae i.v.m. plase en ook residensiƫle eiendomme.

Contact