Last viewed 2 days ago

#GH1 Erf in Hersham te koop

Add Favorites
Description

GELYK ERF IN HERSHAM

Bou jou ideale vakansie en/of aftreehuis baie naby aan die see, maar wees ook beskerm teen die direkte aanslag vanaf die see omdat die erf agter die duin geleë is.

Hier kan jy die aangename weer van die Suid-Kaap ervaar en tog binne ’n paar minute gaan stap op die goue strand tussen Glentana en Grootbrakrivier.

Op die 1300m² erf kan lieflike tuine ontwikkel word plus nog volgens keuse van die natuurlike plantegroei behou word.

Amenities
Ref#
#GH1
Yard Size (Sq m)
1306
Property Type
For Sale
Bathrooms
0
Price
R615,000
Bedrooms
0
Vacant Land
Vacant land
Category
Vacant land / Erwe
Agent
George Nezar - 083 419 4332
Video
R615,000
beds
baths
sqft