Last viewed 4 days ago

#GO2 GELYK ERF IN OUTENIQUA STRAND

Add Favorites
Description

’n Gelyk erf van hierdie grootte, 826m², is feitlik onverkrygbaar, Noord van Morrison weg in Outeniqua Strand. Daar is net een erf oorkant die straat, weg van ’n groen strook, waarop moontlik gebou mag word om
huidige Seesig uit te skakel. Hierdie erf is net vêr genoeg van die see om die direkte aanslag van humiditeit, dus roes, te verminder.  

Amenities
Ref#
#GO2
Yard Size (Sq m)
826
Property Type
For Sale
Bathrooms
0
Price
R802,000
Bedrooms
0
Vacant Land
Vacant land
Category
Vacant land / Erwe
Agent
George Nezar - 083 419 4332
Video
R802,000
beds
baths
sqft