Description
Huis met Woonstel te Koop in Fraaiuitsig R2 595 000
Ruim 2 slaapkamerhuis met afsonderlike 1 slaapkamer woonstel in die mark.
Met lekker groot vertrekke en n aparte eetkamer. Die erf is omhein en het n goed versorgde tuin. Daar is ook plek vir n groentetuin. Die woonstel kan ook verhuur word vir ekstra inkomste.
Gelee naby die winkelsentrum, en stapafstand van die strand. Ook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George.
Oorweeg gerus hierdie een. Huise in die prysklas is baie seldsaam.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NF14 – Huis met Woonstel te Koop in Fraaiuitsig R2 595 000
Location
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.