Description
Fraaiuitsig – 4 Slaapkamerhuis te Koop
Gerieflike, lae onderhoud woning in gevestigde area nou te koop.
Met ‘n oop-plan leefarea/kombuis, gasstoof en waskamer, met ‘n mooi uitsig na die vallei. Hier is ook ‘n dubbelmotorhuis en motorafdak.
Die ruim erf is omhein en toegang word beheer met elektriese hekke. Hier is ook ‘n 10000-liter watertenk. Die huis is naby die plaaslike winkelsentrum en stapafstand van die strand.
Hierdie is ‘n baie oulike huis en goeie waarde teen die prys.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NF15 – Fraaiuitsig – 4 Slaapkamerhuis te Koop
Location
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.