Description
Fraaiuitsig – Gerieflike Gesinswoning in Gevestigde Buurt
Gerieflike gesinswoning te koop in gevestigde buurt, met ‘n uitsig na die vallei en berge.
Hierdie huis bied die ideale geleentheid vir die gesin wat hom volgens hul smaak wil opknap en inrig.
Ook naby die winkelsentrum en veilige strande.
Met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe.
Sit hom gerus op jou kortlys.
Sy prys is reg daarvoor.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NF17 – Fraaiuitsig – Gerieflike Gesinswoning in Gevestigde Buurt
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.