Description
Fraaiuitsig – Stewige Gesinswoning te Koop
Die goedgeleë, stewige gesinswoning op een vlak is in ‘n gevestigde area. Laag in onderhoud, met moderne afwerkings en baie netjies.
Die huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, oop-plan kombuis en sitkamer, binne braai en dubbel motorhuis.
Daar is ook 4 watertenks vir die reënwater.
Naby die winkelsentrum en strand, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe vir maklike pendel.
Kom maak met ‘n geruste hart hierdie een jou aftree-huis in die lieflike Tuinroete, waar munisipale dienste op datum is.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NF18 – Fraaiuitsig – Stewige Gesinswoning te Koop
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.