Description
Reebok – Puik Huis in Reebok R2 950 000
DEELMANDAAT!!
Stewige ruim woning met uitsig na die berge.
Met modern afwerking, alle geriewe en uitstekend onderhou.
Die motorhuise het ekstra werksruimte en daar is ook ‘n 3 vertrek Wendy op die perseel.
Geleë in stil deel van Reebok en stapafstand van die strand. Met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George.
Hierdie is ‘n uitstekende belegging. Die verkoper is ook bereid om as huurder aan te bly vir tot 4 jaar en sodoende om te sien na die onderhoud van jou belegging. Dis ‘n puik opsie teen die huidige pryse, indien die koper eers later wil verhuis.
Kontak Neil – 083 388 9446
#NR24 – Reebok – Puik Huis in Reebok
Location
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.