Description
Reebok – Veelsydige Ruim Gesinswoning Nou in die Mark
Op die grondvlak is ‘n 2 slaapkamer woonstel, asook ‘n kantoor, stoorkamer en binnebraai.
Ideaal vir werk van die huis af.
Die boonste vlak bestaan uit die goed ingerigte kombuis/eetkamer/tv kamer, 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n braai-area op die stoep, met beperkte seeuitsig.
Die huis is ook stapafstand van die strand en winkels, en het maklike toegang tot die N2 na George Lughawe.
Hierdie huis is laag in onderhoud en behoort op jou kortlys te wees…
#NR27 – Reebok – Veelsydige Ruim Gesinswoning Nou in die Mark
Location
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.