Description
Reebok – Modern en Ruim 3 Slaapkamerhuis
Nou te koop in ‘n gewilde sekuriteitsoord. Modern, ruim en gerieflik ingerig, met ‘n oop uitsig na die vallei.
Die leefarea het ‘n binne braai, asook ‘n ingeboude gasverwarmer vir die wintersaande.
Die 3 slaapkamers het ingeboude kaste terwyl daar 2.5 badkamers is.
Die kombuis is goed ingerig met ‘n deur na die binnehof waar die wasgoed hang.
Agter is daar ook ‘n onderdak patio vir gesellige kuiers.
Die dubbel motorhuis is ekstra groot om 2 groot voertuie te huisves.
Met ‘n 5000 liter watertenk, 8 solarpanele met ‘n 5kw inverter en ‘n 6kw battery, is die munisipale rekening ook onder beheer.
Kom maak jou met ‘n geruste hart hier in die mooie Tuinroete tuis vir ‘n gemaklike leefstyl.
#NR29 – Reebok – Modern en Ruim 3 Slaapkamerhuis
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2026 Gleniqua Properties All rights reserved.