Description
Karaktervolle Gesinswoning nou te Koop in Riverside
Met 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oop-plan leefarea met binnebraai, is hierdie ‘n gerieflike opsie.
Die buitegebou bestaan uit ‘n enkel motorhuis asook ‘n 1 slaapkamer woonstel. Die nuwe omvattende winkelsentrum is slegs 4km hiervandaan.
Hier is ook ‘n beskutte groot afdak met ‘n braaiplek vir lekker kuier. Die erf beslaan 1986 m² vir al die troeteldiere en waar jy na hartelus kan tuinmaak… en het die potensiaal om uit te brei.
Hierdie een kan op die kortlys kom…
#NRS2 – Karaktervolle Gesinswoning nou te Koop in Riverside
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2026 Gleniqua Properties All rights reserved.