Description
Huis te Koop in Tergniet
Gerieflike 3 slaapkamer woning in veiligheids-oord met beheerde toegang, nou te koop.
Ook met oopplan kombuis/leefarea en ‘n braaiplek op die stoep in die privaat tuin.
Die oord is ook diere-vriendelik.
Geleë naby die winkels en strand, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe vir moeitevrye pendel.
Kom maak jou tuis in die Tuinroete waar munisipale dienste gelewer word.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NT20 – Huis te Koop in Tergniet
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.