Description
Reebokhoogte – Ruim Woning te Koop
Deelmandaat!!
Gerieflike gesinswoning met ‘n uitsig na die oseaan, nou te koop in ‘n stil gevestigde area.
Hierdie huis is baie goed onderhou en netjies, gereed vir die koper om in te trek.
Aan die suide kant is ‘n gesellige toegeboude stoep met ‘n lieflike see-uitsig.
Die woning het ook ‘n sonnige binnebraai-area.
Daar is ‘n lae onderhoud, waterwyse tuin, wat nie veel aandag verg nie.
Ook geleë naby die winkels, en met maklike toegang tot die N2 na George en Mosselbaai.
Kom maak hierdie een, met ‘n geruste hart, jou eie.
#NT22 – Reebokhoogte – Ruim Woning te Koop
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.