image
Frieda Nezar Offline
Joined 25/09/2016 8:24 pm
About Me

Sedert 2002 is ek as geregistreerde eiendomsagent werksaam in die Midbrak area tussen Grootbrakrivier en Glentana, dit sluit in Tergniet, Reebok, Fraaiuitsig en Kleinbrakrivier.

My doel is om diensbaar te wees vir my kliƫnte en hulle te help om ingeligte besluite te neem ten opsigte van die koop of verkoop van hulle eiendom.

Ek het my NQF 4 status.
CEAB, MIEA.

Indien u belangstel om hier in ons pragtige Tuinroete te kom bly, kontak my gerus by 072 498 2294

Contact