Description
Fraaiuitsig – Meenthuis te Koop in Gewilde Buurt
Baie goeie koop met geen maandelikse heffings nie.
Die meenthuis bied 3 slaapkamers met 2 badkamers, oop-plan sitkamer/eetkamer/kombuis, 1 motorhuis en ‘n afdak.
Geleë naby die blouvlag strand en stapafstand na die winkels.
Ook met maklike toegang tot die N2 roete na Mosselbaai en George.
Slegs 20-minute na die lughawe vir maklike pendel.
Koop nou jou deel in die mooie Tuinroete met die lekker klimaat.
Moenie langer wag nie.
Skakel Neil by 083 388 9446.
#NF11 – Fraaiuitsig – Meenthuis te Koop in Gewilde Buurt
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.