Description
Mooi Groot Erf te koop in Groot Brakrivier
Mooi groot erf met ‘n effense noorde helling na die binneland, met uitsig na die berge. Die erf is hoog geleë en het van die agterkant ‘n see-uitsig.
Geleë in gewilde deel van die dorp, maar naby al die nodige fasiliteite.
Die N2 roete tussen George en Mosselbaai loop verby Groot Brak.
Hierdie is ‘n lekker groot erf van 1243 m² en kan daar dus duette gebou word.
Dit is ‘n erf om te oorweeg.
#NG22 – Mooi Groot Erf te Koop in Groot Brakrivier
Location
Recommended For You
Gleniqua Properties
© 2026 Gleniqua Properties All rights reserved.