Description
Groot Brakrivier – Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te Koop
Hierdie hoewe van 1.16 ha, het ‘n mooi uitsig na die berge en oseaan.
Die huis het ook 2 badkamers, oopplan kombuis, leef area, binnebraai en eetkamer. En baie kaste.
Die huis is sopas opgeknap, het volle munisipale dienste en koopkrag.
Die hoewe is omhein met 2.4m wildsheining, met ‘n skuifhek by die huis vir toegang tot die hoewe.
Daar is ook ‘n oop staalskuur van 300 m², sowel as kleiner buitegeboue.
‘n 2de Woning van ‘n maksimum van 150 m² mag hier gebou word; ideaal vir ‘n Oupa of Ouma wat saamkom.
Kom geniet die vryheid en vars lug van die mooi omgewing.
Die hoewe is sowat 5 km buite Groot Brakrivier.
Kontak Neil by 083 388 9446.
#NG23 – Groot Brakrivier – Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te Koop
Location
Gleniqua Properties
© 2026 Gleniqua Properties All rights reserved.