Description
Reebok – Gesinswoning Geleë in Stil Area
Gesinswoning met 4 slaapkamers te koop in Reebok.
Geleë in ‘n stil deel van Reebok, met ‘n uitsig na die see, oor die nabygeleë Bewaria.
Hierdie ruim woning staan op ‘n erf van 832 m² wat hom verleen tot lekker tuinmaak en het ook ‘n vertrek was as kantoor ingerig kan word.
Die losstaande motorhuis het plek vir 3 motors en ‘n woonwa en dit huisves ook ‘n badkamer.
Teen hierdie prys kan drome bewaarheid word…
Kontak Neil – 083 388 9446
#NR6 – Reebok – Gesinswoning Geleë in Stil Area
Location
Gleniqua Properties
© 2024 Gleniqua Properties All rights reserved.