Description    
    Tergniet – Ruim Gesinswoning te Koop in Gevestigde Area
Die slaapkamers, badkamers, kombuis/eetkamer en gesellige braaikamer is op die onderste vlak geleë, met die sitkamer en kantoor gedeelte op die boonste vlak.
Die netjiese kombuis is volledig toegerus vir die huisvrou.
Die erf is lekker privaat, is naby die strand en met maklike toegang tot die N2 na George en Mosselbaai.
Hierdie woning is voorwaar ‘n trotse besitting. Oorweeg hom gerus.
Kontak Neil – 083 388 9446.
#NT21 – Tergniet – Ruim Gesinswoning te Koop in Gevestigde Area
  Location
 
Recommended For You
 
      
      
Gleniqua Properties
 
      © 2025 Gleniqua Properties All rights reserved.